Kategorie:A8-strukture
Hierdie kategorie bevat die huidige bladsye met 'n struktuur wat in die Strukturbericht-klassifikasie met die kode A8 weergegee word.
A8 | |
---|---|
Struktuurtipe | grys seleen |
Argetipe | γ-Se[1] |
Kristalstelsel | trigonaal |
Ruimtegroep | P3121 #152 of P3221 #154 |
Schoenflies | D43 of D63 |
Pearson | hP3 |
Verwysings
wysig- ↑ "γ–Se (A8) Structure: A_hP3_152_a". Aflow.