Kay Lenz
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kay Lenz (gebore 4 Maart 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Breezy (1973) en House (1985), en in die televisiereekse Midnight Caller (1988) en Reasonable Doubts (1991).
Kay Lenz | |
Geboortenaam | Kay Ann Lenz |
---|---|
Geboorte | 4 Maart 1953 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1973: Breezy
- 1975: White Line Fever
- 1976: Moving Violation
- 1978: Mean Dog Blues
- 1982: Fast-Walking
- 1983: Prisoners of the Lost Universe
- 1985: House
- 1987: Death Wish 4: The Crackdown
- 1987: Stripped to Kill
- 1988: Fear
- 1988: Headhunter
- 1989: Physical Evidence
- 1995: Gunfighter's Moon
- 1997: A Gun, a Car, a Blonde
- 2018: The Downside of Bliss
- Nesting Doll
Televisiereekse
wysig- 1976: Rich Man, Poor Man - Book II
- 1986: Heart of the City
- 1988: Midnight Caller
- 1991: Reasonable Doubts
- 1994: The Tick
Televisierolprente
wysig- 1973: Lisa, Bright and Dark
- 1973: A Summer Without Boys
- 1974: The F.B.I. Story: The FBI Versus Alvin Karpis, Public Enemy Number One
- 1974: Unwed Father
- 1974: The One
- 1975: Journey from Darkness
- 1978: The Initiation of Sarah
- 1979: The Seeding of Sarah Burns
- 1979: The National Leukemia Broadcast Council Honors Shirley Jones
- 1980: Escape
- 1980: The Hustler of Muscle Beach
- 1989: Murder by Night
- 1990: Hitler's Daughter
- 1995: Shame II: The Secret
Video's
wysig- 1984: Rod Stewart: Infatuation