Kazankarivier
Die Kazanka (Russies: Каза́нка) is 'n rivier in die Republiek van Tartarstan in Rusland en 'n linkersytak van die Wolga. Dit is 142 km lank.
Kazankarivier | |
---|---|
Die Kazankarivier vloei langs die stad Kazan | |
Monding | Wolga |
Stroomgebied | Tartarstan, Rusland |
Lengte | 142 km |
Mondinghoogte | 53 m |
Gemiddelde afloop | 299 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 2 600 km² |