Kediri
Kediri is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java provinsie.
Kediri | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oos-Java |
Koördinate | 7 55S 112 1E |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 63 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 235.000 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | www |
Vervoer
wysig- Kediri het 'n ou treinstasie aan die lyn Surabaya-Telungagung.
Burgemeester
wysig- Nederlands-Indiese tyd: Mnr. L.K. Wennekendonk (1929-1936); J.G. Ruesink (1936-1940); M. Scheltema (1940-1941); Dr. J.R. Lette (1941-1942).
- Indonesiese tyd: H.A. Maschut (tot in 2009); Dr. H. Samsul Ashar Sp.PD (2009-nu)