Keihan
Die Keihan (Japannees: 京阪) is 'n Japannese spoorwegmaatskappy.[1]
Keihan | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 19 November 1906 |
Hoofkantoor | Osaka, Japan |
Sleutelpersone | Yoshifumi Kato (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Japan |
Industrie | Vervoer |
Produkte | Spoorvervoer, dienste |
Werknemers | 1 324 (2023) |
Webwerf | Keihan.com |
Die Keihan spoorwegnetwerk het tans 'n lengte van 91 kilometers. Keihan het 1324 werknemers in diens.
Verwysings
wysig- ↑ 私鉄車両編成表 2016 [Private Railway Rolling Stock Formations - 2016] (in Japannees). Japan: Kotsu Shimbunsha. 25 Julie 2016. pp. 134–137. ISBN 978-4-330-70116-5.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Keihan.