Kendal-kragstasie
(Aangestuur vanaf Kendal-kragsentrale)
Kendal-kragstasie is 'n steenkool-aangedrewe kragsentrale in Mpumalanga, Suid-Afrika, omtrent 40km suidwes van Witbank af,[1] en word deur Eskom bedryf. Dit is in 'n gebied waar steenkool ontgin word en ontvang onder andere kole vanaf AEMFC se steenkoolmyn by Vlakfontein naby Ogies.[2]
Kendal is tussen 1982 en 1993 gebou. Die eerste eenheid het in 1988 aanlyn gekom.[3] Krag word by hulle ses 686 MW eenhede opgewek, wat 'n totale kapasiteit van 4 116 MW lewer.[1] Die aanleg het 'n turbine Maksimum Deurlopende Waardering van 35,30%.
Die Kusile-kragstasie is 15 km suid van Kendal geleë.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "KENDAL POWER STATION" (in Engels). Eskom. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2012. Besoek op 10 Desember 2011.
- ↑ "AEMFC readies for second mine as losses mount". Mining MX (in Engels). 18 Oktober 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2016. Besoek op 1 Februarie 2013.
- ↑ "World's largest coal-fired power station. (Kendal Power Station in South Africa)". BNET. November 1994. Besoek op 10 Januarie 2010. [dooie skakel]
Eksterne skakels
wysig- Inligting oor die Kendal-kragstasie op Eskom se webtuiste Geargiveer 13 Oktober 2012 op Wayback Machine