Kinetics Internet Protocol
Kinetics Internet Protocol (KIP) is 'n netwerkprotokol vir inkapseling en roetering van AppleTalk-datapakkies oor internetprotokol (IP). Dit beheer ook die roetetabelle.
Dit is gedefinieer in RFC 1742.
Apple-rekenaars het die gebruik van KIP aangeneem en verwys na dit as MacIP.
Verdere leeswerk
wysig- Sidhu, Andrews, Oppenheimer: Inside AppleTalk, 2nd, Addison-Wesley, 1999
- Apple Computer Inc.: Inside Macintosh: Networking, 2nd, Addison-Wesley, 1994, Chapter 1 - Introduction to AppleTalk (aanlynweergawe)