Klas-C tenklokomotief
Die Suid-Afrikaanse Klas C tenklokomotief is oorspronklik deur die Natalse Regeringspoorweë bestel, waar dit as 'n Klas-G lokomotief geklassifiseer is. Die wielkonfigurasie van die eerste sewe lokomotiewe was 2-6-0T, maar hulle is vanaf 1882 herbou met 'n wielkonfigurasie van 4-6-0T. In 1912 is dit deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë as 'n Klas-C lokomotief geherklassifiseer.
NGR Klas G no. 26 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Kitson and Company |
Vervaardiger | Kitson and Company Robert Stephenson and Company |
Serienommer | Kitson: 2254–2258, 2269–2270, 2358–2360, 2504–2508, 2898–2900 Stephenson: 2484–2490, 2519–2520, 2571–2580 |
Model | NGR Klas G |
Klas | NGR Klas G, SAR Klas C |
Vervaardig | 1879–1885 |
Aantal gebou | 37 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-0T "Mogul" 4-6-0T "Ten-wheeler" (VSA) |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 610 mm (24 dm) |
Dryfwielomtrek | 965 mm (38 dm) |
Wielbasis | 2-6-0: 4.293 m totaal 2.362 m gekoppel 4-6-0: 5,099 m Totaal 1,524 m gekoppel |
Lengte | 2-6-0: 6.645 m oor koppelings 4-6-0: 7.274 m oor koppelings |
Hoogte | 3,737 m |
Raamwerk | Plaatraam |
Asbelasting | 8,36 t op 2de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 23,6 t |
Lokomotiefmassa | 29.6 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 1.27 t |
Waterkapasiteit | 3 178 ℓ |
Stoomketel | 968 mm binneomtrek 3137 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 2-6-0: 965 kPa 4-6-0: 1 210 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1.022 m2 |
130 buise met 44 mm omtrek 56.8 m2 | |
– Vuurkas | 5.38 m2 |
62.2 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 356 mm (14 dm) boor 533 mm (21 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 44 kN 75% keteldruk 965 kPa: 49.3 kN 1210 kPa: 61.6 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë Eskom |
Aantal in klas | NGR 37, SAS 15 |
Vlootnommer(s) | NGR 8-14, 16-26, 29-47 SAR 62-76 [1] |
Afleweringsdatum | 1879–1885 |
Eerste tog | 1879 |
Onttrekkingsdatum | 1940 [2] |
Verwysings
wysig- ↑ Classification of S.A.R. Engines with Renumbering Lists, issued by the Chief Mechanical Engineer’s Office, Pretoria, Januarie 1912, p. 7, 13, 19 (Herdruk in April 1987 deur die SAVD Museum, R.3125-6/9/11-1000)
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. p. 10-11, 28