Klas 26-stoomlokomotief
Die Klas 26 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë herbou en gebruik is op hooflyne.
-
Klas 25NC no. 3450 voor sy herbou, Kloofeind, 28 Maart 1978
-
'n Toeristetrein naby Perdeberg, 3 Julie 1999
-
Beaconsfielddepot, Kimberley, Noord-Kaap, April 1985
-
Op Monumentstasie, Kaapstad, 8 Augustus 2010
Die Red Devil te Pretoria, Transvaal, 25 April 1981 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | Oorspronklik gebou as Klas 25NC deur Henschel & Son[1] |
Serienommer | 28769[2] |
Klas | SAR Klas 25NC |
Vervaardig | 1953[3] |
Aantal gebou | 50 |
Herbouer | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Herboudatum | 1981 |
Aantal herbou | 1 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-8-4 "Northern" |
Spoorbreedte | Kaapspoor (1 067 mm) |
Voorwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Dryfwielomtrek | 1 520 mm (60 dm) |
Agterwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Wielbasis | Totaal: 24.808 m Enjin: 11.582 m Tender: 9.754 m |
Lengte | 27.903 m |
Hoogte | 3.962 m |
Raamwerk | Gietstaal |
Massa op dryfwiele | 74.8 t |
Lokomotiefmassa | 123.0 t met vrag |
Tendermassa | 44.1 t (97,300 lb) leeg 120.8 t met vrag |
Gesamentlike massa | 181.5 t leeg 236 t met vrag |
Tendertipe | EW2 * 3-as boegies * 864 mm wiele * Lengte 13.068 m |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 19.7 t |
Waterkapasiteit | 48 000 ℓ |
Stoomketel | 1.934 m binne diameter 5.791 m binne lengte |
Stoomketeldruk | 1 550 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 6.503 m2 |
158 buise met 63.5 mm omtrek 40 buise met 140 mm omtrek, totaal 284.190 m2 | |
– Vuurkas | 27.313 m2 |
288.35 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 94.23 m2 |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 610 mm boor 711 mm slag |
Klepwerk | Walschaerts |
Klepsoort | 310 mm diameter |
Klepslag | 156 mm |
Klepnaloop | 55 mm |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Maksimum behaal: 3 350 kW (4 490 pk) teen 75.5 km/h (46.9 mpu) |
Lokomotiefremme | Vakuum |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë Spoornet |
Aantal in klas | 1 |
Vlootnommer(s) | 3450 |
Bynaam | Red Devil |
Eerste tog | 6 Februarie 1981 |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas 26-stoomlokomotief.
Verwysings
wysig- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 109–111. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ Henschel & Son works list
- ↑ Paxton, Leith & Bourne, David. Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2. pp. 10–11, 78–79.