Klas 7A-stoomlokomotief

Die Suid-Afrikaanse Klas 7A 4-8-0 van 1896 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die pre-Unie-era in die Kaapkolonie.

Suid-Afrikaanse Klas 7A & Klas 7AS
ou CGR 7de Klas 4-8-0

Ou CGR (Oostelike Stelsel) 7de Klas no. 726
SAR Klas 7A no. 1009
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Kaapse Regeringspoorweë
Vervaardiger Sharp, Stewart and Company
Dübs and Company
Neilson and Company
Serienommer Sharp, Stewart 4145-4152, 4363
Dübs 3355-3362, 3641-3652, 3976
Neilson 4920-4931, 5160-5163, 5232-5234, 5280-5281, 5345-5347 [1]
Model CGR 7de Klas
Klas CGR 7de Klas, SAR Klas 7A
Vervaardig 1896–1898, 1901 [2]
Aantal gebou 46
Bouspesifikasies
Konfigurasie 4-8-0 "Mastodon"
Spoorbreedte Kaapspoor (1 067 mm)
Voorwielomtrek 724 mm (28 1/2 dm)
Dryfwielomtrek 1 090 mm (42 3/4 dm)
Wielbasis Totaal: 14.072 m
Enjin: 1.600 m boegie, 3.658 m gekoppel 6.490 m totaal
Tender: 1.397 m boegie, 4.902 m totaal
Lengte 16.300 m
Hoogte 3.912 m
Raamwerk Plaatraam
Asbelasting 9.1 t op 1ste & 2de drywers soos gebou
9.9 t op 2de drywer oorverhit
Massa op dryfwiele 36.4 t soos gebou
39 t oorverhit
Lokomotiefmassa 47.2 t soos gebou
49.9 t oorverhit
Tendermassa 32.869 t gelaai
Gesamentlike massa 42.077 t leeg
75.746 t gelaai
Tendertipe ZE – ZA, ZB, ZC, ZE toegelaat
ZE 2-asboegies, 864 mm wiele
Lengte: 7.226 m
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 8.1 t
Waterkapasiteit 13 000 ℓ
Stoomketel Soos gebou: 1.321 m binnediameter
3.277 m binnelengte
Stoomketeldruk 1 100 kPa soos gebou
1 240 kPa oorvehit
Vuurroosteroppervlak 1.672 m2
Soos gebou:
185 buise 47.6 mm diameter
Oorverhit: 100 buise 47.6 mm diameter
18 buise 140 mm diameter
Totaal 90.673 m2
– Vuurkas 9.476 m2 soos gebou, 10.498 m2 oorvehit
100.149 m2 soos gebou, 85.378 m2 oorvehit
Oorverhittersoort Nie so gebou nie
Oorverhitteroppervlak 19.138 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 432 mm boor
584 mm slag
Klepwerk Stephenson
Werkverrigting
Trekkrag Teen 75% keteldruk, soos gebou: 88.1 kN (19,810 lbk) teen 1 170 kPa
Oorverhit: 98.9 kN (22,240 lbk) [3]
Hegfaktor 4.3 [4]
Diensgeskiedenis
Gebruiker Kaapse Regeringspoorweë
Betsjoanalandse Spoorweg
Imperiale Militêre Spoorweë
Suid-Afrikaanse Spoorweë
Imvani-Indwe Spoorweg
Soedanse Militêre Spoorweg
Zambesi Saagmeule
Aantal in klas 46 CGR, 44 SAR
Vlootnommer(s) CGR 347-350, 385-398, 718-744, 758
BR 4-7
IMR C522, C523 & C525-C527
SAR 988-1031 [2][5][6]
Soedan 26-33 [1]
Afleweringsdatum 1896–1901
Eerste tog 1896
Onttrekkingsdatum 1972 [7]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 Neilson, Reid werkslys, saamgestel deur Oostenrykse lokomotiefhistorikus Bernhard Schmeiser
  2. 2,0 2,1 Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 41-44, 83. ISBN 978-0-7153-5382-0.
  3. South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
  4. Pattison, R.G. (2005). Thundering Smoke, (1ste uitg.). Sable Publishing House. pp. 42-48. ISBN 0-9549488-1-5
  5. Klassifikasie van S.A.R. Lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 8, 12, 15, 38-39 (Herdruk in April 1987 deur SAVD-museum, R.3125-6/9/11-1000)
  6. Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910–1955 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. p. 139. ISBN 978-0-7153-5427-8.
  7. Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 46-48.