Klas E-tenklokomotief
Die Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas E 4-6-4T van 1902 is 'n tenklokomotief wat in die begin van die twintigste eeu in die Kolonie van Natal ontwerp is.
Natalse Regeringspoorweë Klas F nr. 1 SAS Klas E nr. 87 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Natalse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | Neilson, Reid and Company |
Serienommer | 6158-6167 |
Klas | NGR: Klas F SAS: Klas E |
Vervaardig | 1902 |
Aantal gebou | 10 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-6-4T "Baltic" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 654 mm (253⁄4 dm) |
Dryfwielomtrek | 991 mm (39 dm) |
Agterwielomtrek | 654 mm (253⁄4 dm) |
Wielbasis | 7,804 m - Totaal 1,524 m voorste boegie 2,563 m koppeling 1,524 m agterste boegie |
Lengte | 9,836 m oor koppelaars |
Hoogte | 3,505 m |
Raamwerk | platraam |
Asbelasting | 9,1 t op die tweede drywer |
Massa op dryfwiele | 26,0 t |
Lokomotiefmassa | 39,8 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 2,3 t |
Waterkapasiteit | 4900 liter |
Stoomketel | 1121 mm binneomtrek 3124 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 1210 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1,180 m2 |
171 buise met 44 mm omtrek 74,6 m2 | |
– Vuurkas | 6,50 m2 |
81,1 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 381 mm (15 dm) boor 559 mm (22 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Teen 75% keteldruk 71 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 10 |
Vlootnommer(s) | NGR: 1-10 SAS: 87-96 |
Afleweringsdatum | 1902 |
Eerste tog | 1902 |
In 1902 het die Natalse Regeringspoorweë tien Klas F 4-6-4 "Baltic"-tipe tenklokomotiewe in diens gestel. In 1912, toe hierdie lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle hernommer en as Klas E herklassifiseer.[2][3]
Verwysings
wysig- ↑ "3ft 6in SAR Class E Tank Locomotive Specifications" (in Engels). SAR Steam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 September 2015.
- ↑ (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 96–98. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)