Klas G-tenklokomotief
Die Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas G 4-8-2T van 1904 is 'n tenklokomotief wat in die begin van die twintigste eeu in die Kolonie van Natal onwerp is.
Natalse Regeringspoorweë Klas F nr. 1 SAS Klas E nr. 87 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Natalse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | North British Locomotive Company |
Serienommer | 16060-16084 |
Klas | NGR: Klas E SAS: Klas G |
Vervaardig | 1904 |
Aantal gebou | 25 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-8-2T "Mountain" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 654 mm (253⁄4 dm) |
Dryfwielomtrek | 1070 mm (42 dm) |
Agterwielomtrek | 654 mm (253⁄4 dm) |
Wielbasis | 8,166 m - Totaal 1,664 m boegie 3.581 m koppeling |
Lengte | 10,795 m oor koppelaars |
Hoogte | 3,800 m |
Asbelasting | 11,7 t op die tweede drywer |
Massa op dryfwiele | 43,3 t |
Lokomotiefmassa | 61,3 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 2,5 t |
Waterkapasiteit | 7100 liter |
Stoomketel | 1343 mm binneomtrek 3150 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 1210 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1,765 m2 |
232 buise met 44 mm omtrek 102,0 m2 | |
– Vuurkas | 11,6 m2 |
113,61 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 457 mm (18 dm) boor 559 mm (22 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Teen 75% keteldruk 99 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 10 |
Vlootnommer(s) | NGR: 250-274 SAS: 197-221 |
Afleweringsdatum | 1904 |
Eerste tog | 1904 |
Onttrekkingsdatum | 1962 |
In 1904 het die Natalse Regeringspoorweë 25 Klas E 4-8-2 "Mountain"-tipe tenklokomotiewe in diens gestel. In 1912, toe hierdie lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle hernommer en as Klas G herklassifiseer.[2][3]
Verwysings
wysig- ↑ "3ft 6in SAR Class G Tank Locomotive Specifications" (in Engels). SAR Steam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 September 2015.
- ↑ (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. p. 99. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)