Klas HF Garratt-stoomlokomotief
Die Suid-Afrikaanse Klas HF 2-8-2+2-8-2 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief uit die Suid-Afrikaanse Spoorweë-era.
Klas HF no. 1386, rondom 1940 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | Henschel & Son |
Serienommer | Henschel 20698-20707, 21052[1][2] |
Model | Klas HF |
Klas | Klas HF |
Vervaardig | 1926-1927 |
Aantal gebou | 25 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-8-2+2-8-2 "Double Makado" Garratt |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 724 mm (28 1⁄2 dm) |
Dryfwielomtrek | 1,170 mm (46 dm) |
Agterwielomtrek | 724 mm (28 1⁄2 dm) |
Min. draaisirkel | 84 m |
Wielbasis | Totaal: 21.285 m Enjins: 3.886 m gekoppel 6.972 m totaal |
Lengte | 23.641 m |
Hoogte | 3.956 m |
Raamwerk | staafraam, 12.827 m tussen spilpunte |
Asbelasting | 13.3 t op 7de en 8ste dryfwiele |
Massa op dryfwiele | 104.4 t |
Lokomotiefmassa | 152.5 t gelaai |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 9.1 t |
Waterkapasiteit | 14 000 ℓ voor 7 300 ℓ agter |
Stoomketel | 1.807 m binnemaat 4.572 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 240 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 4.924 m2 |
169 buise van 50.8 mm diameter 34 buise van 140 mm diameter | |
2.323 m2 | |
– Buise en pype | 191.566 m2 |
– Vuurkas | 17.094 m2 |
210.983 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 55.556 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 457 mm (18 dm) boor, 610 mm (24 dm) slag[2][3] |
Klepwerk | Walschaerts [4] |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 203.0 kN teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 11 |
Vlootnommer(s) | 1380-1390 |
Afleweringsdatum | 1927-1928 |
Eerste tog | 1927 |
Onttrekkingsdatum | 1951 |
Vervaardiger
wysigDie ontwerp van die Klas HF 2-8-2+2-8-2 Garrattlokomotief is onder toesig van Kol. F.R. Collins, die Hoofmeganiese Ingenieur van die SAR van 1922 tot 1929, voltooi. 'n Bestelling vir elf van hierdie lokomotiewe is by Henschel & Son in Duitsland geplaas. Hulle is in 1927 gebou en afgelewer en in diens geplaas in 1928, genommer in die reeks 1380-1390.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas HF Garratt-stoomlokomotief.
Verwysings
wysig- ↑ Henschel & Son works list
- ↑ 2,0 2,1 Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 52-53. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. p. 96