Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier.

Die Klein Olifantsrivier is 'n takrivier van die Olifantsrivier in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika.

Klein Olifantsrivier
Oorsprong Naby Hendrina
Monding Olifantsrivier
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Ligging van Klein Olifantsrivier op 'n kaart (Mpumalanga)
Klein Olifantsrivier
Klein Olifantsrivier
Koördinate: 25°40′50″S 29°18′17″O / 25.68056°S 29.30472°O / -25.68056; 29.30472Koördinate: 25°40′50″S 29°18′17″O / 25.68056°S 29.30472°O / -25.68056; 29.30472

OorsprongWysig

SamevloeiWysig

RoeteWysig

Vloei rigting noordwes, van naby Breyten tot noordwes van Middelburg, Mpumalanga.