Klipheuweldam
Die Klipheuweldam in die Moordkuilrivier verskaf water aan die munisipale gebied van Mosselbaai sowel as besproeiingswater vir die omliggende plase.
Klipheuweldam | |
---|---|
Amptelike naam | Klipheuweldam |
Ligging | naby Mosselbaai |
Provinsie/Land | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 34°03′12.3″S 22°08′46.3″O / 34.053417°S 22.146194°O |
Dam in | Moordkuilrivier |
Doel | Besproeiing |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boogdam |
Reservoir | Klipheuweldam |
Kapasiteit | 4 000 000 m³ |
Die Moordkuilrivier sluit net buite die dorpie Klein-Brakrivier by die Klein-Brakrivier aan. Net voor die samevloeiing lê die dam. Dit is by 34° 03′ 12.3″ suid en 22° 08′ 46.3″ oos, en suid van die dorp Friemersheim en die Bottelierskop-natuurreservaat.
Die dam het ‘n bakmaat van ruim oor die 4 miljoen m³.
Let op: die Moordkuilrivier is nie ‘n sytak van die Hartenbosrivier nie.
Sien ook
wysigBibliografie
wysig- Topografiese kaart 1:50 000 Suid-Afrika – 3422AA Mosselbaai