Kloosterburen
Kloosterburen is 'n dorp in die munisipaliteit Het Hogeland in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het Kloosterburen 'n eie munisipaliteit gehad.
Kloosterburen | |
---|---|
Die Willibrorduskerk van Kloosterburen, 1868 | |
Koördinate: 53°23′10″N 6°23′26″O / 53.38611°N 6.39056°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Het Hogeland |
Bevolking | |
• Totaal | 697 |
Kloosterburen is een van die weinige Katolieke dorpe in die provinsie Groningen. Die dorp het 'n Katoliek kerk uit 1868 ontwerp deur die argitek Pierre Cuypers, een van die bekendste argitekte van Nederland.