Klopjag (musiekgroep)
Klopjag is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat sedert 2002 opgang maak in Afrikaanse musiek. Hul debuut album 13/02 het hulle 'n nominasie besorg by die Geraas Musiek Toekennings in 2003, terwyl hulle gereeld op aanvraag is by groot musiekfeeste soos Aardklop en die KKNK.
Klopjag | |
---|---|
Oorsprong | Suid-Afrika |
Jare aktief | 2002 - hede |
Webwerf | http://www.klopjag.co.za |
Lede | Dawie de Jager Marie-Louise Pretorius Salmon de Jager John-Henry Opperman Werner Griesel Morné Bam |
Gewese lede | Michelle Ohlhoff |
Die groep is baie goed ontvang deur resensente, en hul musiekvideo's is gereeld te sien op die Suid-Afrikaanse musiekkanaal op DSTV, MK.
Groepslede
wysigDie groep bestaan tans uit:
- Dawie de Jager
- Marie-Louise Pretorius
- Salmon de Jager
- John-Henry Opperman
- Werner "Die Man" Griesel
- Morné Bam
Gewese lede:
- Michelle Ohlhoff (groep einde 2006 verlaat)
- Miles Mulder
Diskografie
wysig13/02 (2002)
wysig13/02 is op 22 November 2002 vrygestel.
- Weer en Weer
- Stof
- Relatiwiteit
- Dalk 'n Boerseun
- Karloos in Arcadia
- 24 Uur
- Die Kind (Ingrid Jonker)
- Die Randburg Tannie Blues
- Toe Dit Ek en Jy Was
- Koeëldoppies en Half Kaal Vrouens
15de Laan (2004)
wysig15de Laan is op 12 Mei 2004 vrygestel.
- Stiltes
- Toer
- Maak Gou
- Die Storie van Piet Vermaak - mp3 by mweb
- Exodus
- Wens Jy Wil
- Liedjie van die Besem Tannie
- N1 Roete (woorde en musiek: Lucas Maree)
- Vergeet
- Anton Pieter Gouws
- Atlantis
Album 3 (2005)
wysigAlbum 3 is op 18 Oktober 2005 vrygestel.
- Gee
- 300ste Maal
- Vervang
- Skree!
- Nie Langer
- Rol van die Dice
- Al Die Tekens
- Houtskool
- As Dit Reën
- Beloftes
- Val
- Te Veel
- Boks
- Deel Twee
- Liesl
- Balans
- Bel My
5 (2007)
wysig- Dalk 'n Boerseun
- 24 Uur
- Toe dit ek en jy was
- Karloos in Arcadia
- Stof
- Wens jy wil
- Liedjie vir die besemtannie
- Vervang
- Boks
- Skree!
- Deel 2
- Houtskool
- Nie Langer
Musiek vir die agtergrond (2008)
wysig- Dans
- 'n Groot idee vir 'n klein dorpie
- Die dinge wat jy doen
- Gebed vir 'n rebel
- Na die wêreld
- Musiek vir die agtergrond
- Vergeet en vergewe
- Al jou songs
- Troos
- Miskien
- All along the watchtower
- Alles kom terug
- Rondom my
- Musiek vir die agtergrond (alternatiewe weergawe)
My Storie DVD (2009 RAMKAT MUSIEK)
wysig- Stof
- Liedjie vir die besemtannie
- Troos
- Houtskool
- All Along The Watchtower
- Rol Van Die Dice
- Vergeet En Vergewe
- Skree!
- Nie Langer
09 Live CD/DVD (2009 JUKEBOX REKORDS)
wysig- Miskien
- Die Dinge Wat Jy Doen
- 'n Groot Idee Vir 'n Klein Dorpie
- Dans
- Rondom My
- Als Wat Jy Het
- Somer
- Halleluja
- Liesl
- Die Randburg Tannie Blues
- Alles Kom Terug
- Huistoe
- Musiek Vir Die Agtergrond
- Na Die Wêreld
- 24 Uur
- Gebed Vir 'n Rebel
- Dalk 'n Boerseun