Knoeifaktor
'n Knoeifaktor (in Engels, 'n fudge factor) is 'n faktor om wiskunde berekeninge te laat klop met wat werklik waargeneem word. Donker materie en donker energie is tipiese knoeifaktore.
Eksterne skakels
wysig- Donkermaterie, ’n knoeifaktor Geargiveer 8 Februarie 2014 op Wayback Machine