Koekedouwdam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Koekedouwdam naby Ceres, wat hoofsaaklik vir besproeiing gebruik word, se maksimum kapasitiet is 17 200 000 kubieke meter. Dit word deur die Koekedouwrivier gevoed.
Koekedouwdam | |
---|---|
Amptelike naam | Koekedouwdam |
Ligging | naby Ceres |
Provinsie/Land | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 33°21′45″S 19°16′31″O / 33.36250°S 19.27528°O |
Dam in | Koekedouwrivier |
Doel | Besproeiing |
Eienaar | Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit |
Soort dam | Rotsstorting |
Hoogte van wal | 64 m |
Lengte van wal | 275 m |
Kapasiteit | 17 200 000 m³ |
Damoppervlak | 107 ha |