Koester
Koester kan na een van die volgende verwys:
- Om iets/ iemand te koester: liefderyk te verpleeg.
- Koester (Acanthistius sebastoides), 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en van Valsbaai tot by Durban voorkom.
- Koester, 'n voël wat tot die genus Anthus behoort.
- Goudkoester, 'n voël in die genus Tmetothylacus.