Koets

groot vierwiel geslote koets

'n Koets is 'n groot, geslote, vierwiel-, passasiersdraende voertuig of rytuig wat gewoonlik getrek word deur twee of meer perde wat deur 'n koetsman, 'n postiljoen, of albei beheer word. ’n Koets het deure aan sy sye en ’n voor- en agtersitplek aan die binnekant. Die bestuurder het 'n verhoogde sitplek voor die wa om beter sig toe te laat. Daar is baie soorte koetse, afhangende van die doel van die voertuig.

Catherine II se gekerfde, geverfde en vergulde Kroning-koets (Hermitage Museum)

Bronnelys

wysig
  • Cave, N.: The artist re-creates in metal, wood & wheels. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 25, nr. 4, Junie 1976
  • Joseph Jobé, Au temps des cochers, Lausanne, Edita-Lazarus, 1976. ISBN 2-88001-019-5
  • Joseph Dinkel: Wagenmoden im Biedermeier. Stadtwagen, Reise- und Sportfahrzeuge zwischen 1840/1840. Mit Erläuterungen und Nachwort von Rudolf H. Wackernagel. Harenberg, Dortmund (= Die bibliophilen Taschenbücher. Band 239).
  • H.Dv. 465/3 – Fahrvorschrift (Fahrv.). Heft 3: Fahren vom Bock – 1943, ISBN 978-3-741265938.