Koffiemelk
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Koffiemelk is 'n drankie wat gemaak word deur koffiestroop ('n versoete koffiekonsentraat) by melk te voeg. Die proses is soortgelyk aan die voorbereiding van sjokolademelk. Dit is die amptelike drankie van Rhode Island in die Verenigde State van Amerika.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ RI.gov. "State of Rhode Island website "Facts and Figures"" (in Engels). Ri.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020. Besoek op 28 November 2011.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia