'n Kolwyntjie is 'n ronde soet koekie of broodjie wat in 'n vormpie gebak word. Die naam van die koekie is afgelei van St. Colombino en dit is tradisioneel op die naamdag van dié heilige bedien.[1]

Kolwyntjies

Verwysings

wysig
  1. "Die geskiedenis van Boerekos 1652-1806 deur Claassens, Hester Wilhelmina". Fakulteit Geesteswetenskappe Universiteit van Pretoria, 2005. Besoek op 7 Julie 2020.