Koning Edward VII-standbeeld
Die koning Edward VII-standbeeld staan op die Parade in Kaapstad regoor die Stadsaal. Hierdie effens groter as lewensgroot beeld is gemaak deur sir W. Goscombe John van Londen en is op 12 April 1905 onthul.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koning Edward VII-standbeeld.