Maak hoofkeuseskerm oop
Koreaanse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ko.svg
Ko-wikipedia-main-v3.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Koreaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL ko.wikipedia.org

Die Koreaanse Wikipedia (한국어 위키백과) is die Koreaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.

Die wikipedia is in Oktober 2002 begin en bereik hulle tienduisendste artikel op 4 Junie 2005.[1] Op 15 Desember 2010 bereik hulle 150 000 artikels.

Die wikipedia het tans 465 742 artikels, wat dit die 24ste grootste wikipedia maak.[2]

VoorbeeldWysig

VerwysingsWysig

  1. "Meta Milestones Page" (Web). Wikimedia Foundation Inc. 2005. Besoek op 2007-09-06. 
  2. "List of Wikipedias" (Web). Wikimedia Foundation Inc. 2010. Besoek op 2010-11-13. 

Eksterne skakelsWysig