Korosee
- Moenie verwar word met Karasee nie.
Korosee | |
---|---|
Kaart van Fidji met die Korosee | |
Koördinate: | 18°S 180°O / 18°S 180°O |
Ligging: | Fidji, Melanesië |
Soort: | See van die Stille Oseaan |
Maksimum diepte: | 2 930 m (9 600 vt) |
Eiland/e: | Viti Levu, Vanua Levu |
Die Korosee (Engels: Koro Sea) is 'n see van die Stille Oseaan in Oseanië wat volledig deur die eilandnasie Fidji omring word. Die Korosee grens in die weste aan Viti Levu en in die noorde aan Vanua Levu. Die Korosee is na die Koro-eiland genoem en word veral deur koraalriwwe gekenmerk.
Die Korosee het 'n maksimale diepte van 2 930 m.
Eksterne skakels
wysig- (en) "Koro Sea". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 April 2020.