Kraaibospas
bergpas in Suid-Afrika
Die Kraaibospas (ook Kraaibosbergpas) gaan oor die Nardouwsberg in die Wes-Kaap.[1]
Hierdie kort pas is nagenoeg by die koördinate 31° 57′ suid en 18° 53′ oos, suidoos van Klawer en noord van Clanwilliam.
Die pas bereik ‘n hoogte van 523m bo seespieël en ‘n maksimum helling van 1:10.
Lees ook
wysigVerwysings
wysigBron
wysig- Slingsby, Peter: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com, 2022, ISBN 978-1-920377-44-1