Kraankuil

spoorwegstasie in die Noord-Kaap, Suid Afrika

Kraankuil is 'n spoorwegstasie geleë in die Pixley ka Seme-distrik van die Noord-Kaap in Suid-Afrika.[1][2] Die geskatte terreinhoogte is 1 129 meter bo seespieël.[2]

Die R387 en R388-streeksroetes kruis digby Kraankuil.

Verwysings

wysig
  1. "Kraankuil op tracks4africa.co.za".
  2. 2,0 2,1 "Kraankuil op geoview.info".