Krakadouwpas
bergpas in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Die Krakadouwpas (ook Krakadouwpoort) in die Sederberge loop langs die Dwarsrivier, oos van Clanwilliam in die rigting van Wupperthal in die Wes-Kaap.
Die naam kom blykbaar uit die Khoi-taal. Karab verwys na die klippies en -xa na die groot hoeveelheid daarvan – dus die pas van die baie klippies. Volgens 'n ander bron beteken dit "die pas van die vroue".
Lees ook
wysigBibliogafie
wysig- Malan, Hannnes: Kom saam na die Sederberge. In: Lantern. Tydskrif vir Volksopvoeding. Jaargang 3, no. 2, September 1953.
- Nienaber, P.J.: Suid-Afrikaanse Pleknaamwoordeboek, deel 1. Kaapstad: Tafelberg, 1971. ISBN 0-624-00097-4
- Slingsby, Peter: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com, 2022, ISBN 978-1-920377-44-1