Kransvleikloofpas
bergpas in Suid-Afrika
Die Kransvleikloofpas is 'n pas in die westelike voetheuwels van die Cederberge in die Wes-Kaap geleë.
Hierdie pas is by 32° 16′ suid en 18° 50′ oos, tussen die Kransvleiberge en die Aggenbachsberg, net wes van die N7-hoofpad tussen Kaapstad en Vioolsdrif en suidwes van Clanwilliam.
Dit bereik ‘n hoogte van 638 m bo seespieël en ‘n maksimum helling van 1:10.
Lees ook
wysigBronne
wysig- Kransvleikloof Pass by www.mountainpassessouthafrica.co.za. URL besoek op 30 Julie 2022.
- Slingsby, Peter: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com, 2022, ISBN 978-1-920377-44-1