Kristofer Åström
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kristofer Åström is 'n sanger, kitaarspeler en liedjieskrywer vanuit Luleå, Norrbotten (Swede). Buiten sy loopbaan as solokunstenaar speel hy ook in die musiekgroep Fireside.
Kristofer Åström | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | Luleå, Norrbotten (Swede) |
Genres | Pop |
Beroep(e) | Musikant |
Assosiasies | Fireside |
Webwerf | www.kristoferastrom.com |
Diskografie
wysig- Go, Went, Gone (1998)
- Leaving Songs (2001)
- Northern Blues (2001)
- Dead End EP (2003)
- Plastered Confessions (2003)
- There For EP (2004)
- Loupita (2004)
- So Much For Staying Alive (2005)
- The Thorskogs Sessions (2005)
- Black Valley EP (2006)
- RainawayTown (2007)
- Sinkadus (2009