Kroon (tandheelkunde)
In die tandheelkunde verwys "kroon" na die gedeelte van die tand wat buite die tandkas steek en in die mond sigbaar is.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kroon (tandheelkunde).