'n Kruiskoppeling (of kardaniese koppeling, Engels; universal joint) is 'n skakel wat rotasie tussen twee aste kan oordra wat nie saamlynig is nie. Dit laat die as toe om in verskillende rigtings te buig terwyl dit roteer. 'n Belangrike nadeel van die kruiskoppeling is dat die hoeksnelheid waarmee die twee aste draai nie altyd gelyk aan mekaar is nie. Om hierdie probleem te oorkom word daar in sommige gevalle van 'n homokinetiese koppeling gebruikgemaak.

'n Kruiskoppeling in werking

Gebruike

wysig
  • Kruiskoppelings word veral in agterwielgedrewe voertuie se lang dryfas gebruik.
  • Dit word ook dikwels in die (korter) syaste van voertuie gebruik.

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig