Krygsolifant
olifant wat deur mense opgelei en gelei word vir oorlog
'n Krygsolifant was 'n olifant wat opgelei en gelei is deur mense vir oorlog. Die krygsolifant se hoofgebruik was om die vyand aan te val, hul geledere te breek en terreur en vrees in te boesem.
Bronne
wysig- Andrade, Tonio (2016), The Gunpowder Age: China, Military Innovation, and the Rise of the West in World History, Princeton University Press, ISBN 978-0-691-13597-7.
- Andrade, Tonio (2019), "How Yongle learned to stop worrying and love the gun: Perspectives on Early Ming Military", The Ming World, Taylor & Francis, pp. 71–87, ISBN 978-1-00-013466-7
- P.C, Chakravarti (2003). The Art of War in Ancient India.
- Charles, Michael B. (2007). "The Rise of the Sassanian Elephant Corps: Elephants and the Later Roman Empire". Iranica Antiqua. 42: 301–346. doi:10.2143/IA.42.0.2017880.
- Chinnock, E. J. The Anabasis of Alexander: The Battle of Gaugamela by Arrian.
- Davis, Paul K. (1999). 100 Decisive Battles from Ancient Times to the Present: The World's Major Battles and How They Shaped History.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Krygsolifant.