Kuressaare
Kuressaare (Duits: Arensburg) is die grootse dorp op die Estniese eiland van Saaremaa, en het 'n bevolking van sowat 14 700 in 2011 gehad.
Kuressaare | |
---|---|
Koördinate: 58°15′N 22°29′O / 58.250°N 22.483°O | |
Land | Estland |
Distrik | Saaremaa |
Regering | |
• Burgemeester | Madis Kallas |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,95 km2 (5,77 vk. myl) |
Hoogte | 25 m (82 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 14 706 |
• Digtheid | 996,53/km2 (2 581,0/vk. myl) |
Tydsone | EET (UTC +2) Somertyd: EEST (UTC +3) |
Webwerf | kuressaare.ee |