Kuret
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
In die mediese vakterminologie verwys kuret (Frans: curette) na 'n skerp- of stomprandige, lepelvormige instrument wat gebruik word om die binnewande van hol organe mee af te skraap.