Kuryakin
Sweedse musiekgroep
Kuryakin is 'n Sweedse musiekgroep wat in 2003 deur Petter Gjöres (stem, kitaar, rekenaars) en Johan Norberg (kitaar, rekenaars) gegrond is. Die twee het aan die Universiteit van Uppsala ontmoet en Kristina Dahlman (agtergrondsang, rekenaars) het later aangesluit. Die musiek word deur Petter en Johan saamgestel wat samples en idees aan mekaar deur die pos stuur en 'n paar keer per maand saam speel.
Kuryakin | |
---|---|
Oorsprong | Stockholm en Uppsala, Swede |
Etikette | Shelflife, Fastcut Records |
Webwerf | lostminds.com/~kuryakin |
Lede | Petter Gjöres Johan Norberg Kristina Dahlman |
Diskografie
wysig- The Fought A War EP
- Still Here EP (Shelflife, 13 Mei 2008)
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf Geargiveer 15 September 2008 op Wayback Machine (en)
- MySpace-profiel (en)
- MusicBrainz-profiel (en)