KwaGogodarivier
Die KwaGogodarivier (ook Gogotarivier) is 'n kleiner rivier wat in Middeland van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei.
KwaGogodarivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Umgenirivier |
Monding | Msunduzirivier |
Oorsprong-hoogte | 368 m |
Koördinate: 29°39′55″S 30°38′37″O / 29.66528°S 30.64361°O |
Dit ontspring in die KwaZulu-Natal Middeland en sluit by die Msunduzirivier, 'n takrivier van die Umgenirivier aan.