Kwanza
Die kwanza is sedert 1977 die geldeenheid van Angola, toe dit die Angolese escudo vervang het. Die ISO-geldeenheidkode is AOA, en die algemene notasie is die voorvoegsel Kz. 'n Kwanza word opgedeel in 100 cêntimos.