Kym Karath
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kym Karath (gebore 4 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thrill of It All (1963) en The Sound of Music (1965), en in die televisiereekse Lost in Space (1965) en All My Children (1970).
Kym Karath | |
Geboortenaam | Anthea Kimberly Karath |
---|---|
Geboorte | 4 Augustus 1958 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1963-81, 1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1963: The Thrill of It All
- 1965: The Sound of Music
Televisiereekse
wysig- 1965: Lost in Space
- 1970: All My Children
Televisierolprente
wysig- 1965: Who Goes There?
Video's
wysig- 2005: On Location with 'The Sound of Music'
- 2005: From Liesl to Gretl: A 40th Aniversary Reunion
- 2005: When You Know the Notes to Sing: a Singalong Phenomenon