Kyoto Munisipale Metro

Die Kyoto Munisipale Metro (Japannees: 京都市営地下鉄) is 'n moltreinstelsel in Kioto, Japan. Die moltreinstelsel se twee lyne, Karasuma tussen Kokusaikaikan en Takeda en Tozai tussen Uzumasa Tenjingawa en Rokujizo, vervoer altesaam 150 miljoen passasiers per jaar.

Die Matsugasaki-stasie

Eksterne skakels

wysig