Lærke Winther Andersen
Deense aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lærke Winther Andersen (gebore 23 September 1975) is 'n Deense aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 3 Things (2017) en in die televisiereekse Dicte (2013) en Bankerot (2014).
Lærke Winther Andersen | |
Geboorte | 23 September 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2008: Ticket to Romance
- 2009: The Blessing
- 2011: Ronal the Barbarian
- 2015: People Get Eaten
- 2015: Min søsters børn og guldgraverne
- 2017: 3 Things
- 2019: Mom Squad
- The Hidden Folk
Televisiereekse
wysig- 2002: Hvor svært kan det være
- 2004: Normalerweize
- 2005: Wulffmorgenthaler
- 2008: Deroute
- 2009: Mille
- 2011: Those Who Kill
- 2011: Skæg med bogstaver
- 2013: Dicte
- 2013: Tvillingerne & Julemanden
- 2014: Bankerot
- 2015: Juleønsket
- 2019: Mellem os