Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word.
Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Afrikaans: Stridulasie van 'n kolonne Matabelemiere naby Skrikfontein, Mogalakwena PM, Limpopo. Die mierkolonne was op die terugtog van 'n middagstrooptog en sommige het termietprooi karwei. Werkers was aggressief en dié wat die flanke bewaak het, het die bekleedsel van die opnemer aangeval toe dit langs hulle op die grond geplaas is. Stridulasie by miere geskied deur die plektrum teen die pars stridens te vryf, gewoonlik deur dorsoventrale beweging van die gaster. Op die agtergrond is geluide van 'n nabye dorpie hoorbaar.
English: Stridulation of a column of Megaponera analis ants near Skrikfontein, Mogalakwena LM, Limpopo. The column was returning from an afternoon raid and had some termite prey. Workers were aggressive and those guarding the flanks attacked the cover of the recorder, which was placed beside them on the ground. Stridulation in ants is performed by rubbing the plectrum against the pars stridens, usually through dorsoventral movement of the gaster. Sounds from a nearby village are audible in the background.
om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.