Oorspronklike lêer (1 400 × 1 050 piksels, lêergrootte: 539 KG, MIME-tipe: image/jpeg)

Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.

Opsomming

Beskrywing
Afrikaans: Nes van 'n Europese wielewaal Oriolus oriolus (Linnaeus, 1758) in 'n esseboom (Fraxinus sp.) te Pirot in Serwië
Spesiebeskrywing
Lengte: 22-25 cm. Dit is wydverspreid in die grootste deel van Europa en Klein-Asië, met die uitsondering van die Skandinawiese Skiereiland en die Britse Eilande, in dele van die Midde-Ooste, Sentraal-Asië en Noordwes-Afrika. Die spesie is oorwegend 'n trekvoël, en oorwinter in Afrika suid van die Sahara. Dit bewoon oop bladwisselende woude en mosaïekhabitatte in vlaktes en heuwels, boorde, tuine en parke. Dit bou neste hoog in boomtoppe. Dit voed op groot ongewerweldes (insekte en hul larwes) en sappige vrugte. Die Europese bevolking toon 'n effense afname. In Serwië waar die bevolking aan die afneem is (Puzović et al 2003) word die getal broeipare op 80 000 tot 120 000 geraam.
Српски / srpski: Latinski naziv

Oriolus oriolus (Linnaeus, 1758) Srpski naziv vuga

Opis vrste

D.t. 22–25 cm. Rasprostranjena je u većem delu Evrope i Male Azije, izuzev Skandinavskog poluostrva i Britanskih ostrva, u delu Bliskog Istoka, centralne Azije i severozapadne Afrike. Izrazita je selica. Zimuje u podsaharskoj Africi. Naseljava otvorene listopadne šume i mozaična staništa u ravnicama i pobrđu, voćnjake, vrtove i parkove. Gnezda gradi visoko u krošnjama drveća. Hrani se krupnim beskičmenjacima (insekti i njihove larve) i sočnim plodovima. Izrazita je selica. Evropska populacija je u blagom padu. U Srbiji se gnezdi 80.000–120.000 parova, a populacija je u opadanju (Puzović et al 2003).
English: Nest of golden oriole
Datum
Bron Eie werk
Outeur Ivan Medenica

Lisensiëring

Ek, die outeursreghouer van hierdie werk, publiseer dit onder die volgende lisensie:
w:af:Creative Commons
naamsvermelding insgelyks
This file is licensed under the Creative Commons Attribution-Share Alike 4.0 International license.
U is vry:
  • om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
  • om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
  • naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
  • insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.

Captions

Add a one-line explanation of what this file represents

Items portrayed in this file

uitbeelding

0,01 sekonde

f-number Engels

5

focal length Engels

63,6 millimeter

ISO speed Engels

80

Lêergeskiedenis

Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.

Datum/TydDuimnaelDimensiesGebruikerOpmerking
huidig12:01, 22 Desember 2017Duimnaelskets vir weergawe vanaf 12:01, 22 Desember 20171 400 × 1 050 (539 KG)Aa77zzLighten shadows
20:50, 23 Desember 2016Duimnaelskets vir weergawe vanaf 20:50, 23 Desember 20161 400 × 1 050 (658 KG)MedeniacusUser created page with UploadWizard

Die volgende bladsy gebruik dié lêer:

Globale lêergebruik

Die volgende ander wiki's gebruik hierdie lêer:

Metadata