Lêer:Red gurnard. (22345391555).jpg
Oorspronklike lêer (3 793 × 2 319 piksels, lêergrootte: 5,98 MG, MIME-tipe: image/jpeg)
Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Opsomming
BeskrywingRed gurnard. (22345391555).jpg |
Afrikaans: Rooiknorhane word op of naby die seebodem in dele van die Indiese en Stille Oseane aangetref. Aan die Nieu-Seelandse kus is hulle oral behalwe in die suidelike fjords aanwesig. Hulle is volopste noordwaarts van die Chathambank in vlak waters, minder as 55 meter, oor 'n sanderige of modderige seebodem.
Rooiknorhane leef sowat 16 jaar en word op twee tot drie jaar ouderdom geslagsryp wanneer hulle ongeveer 23 cm lank is (van neus tot stertvurk). Op daardie tydstip vertraag hul groeitempo en bereik hulle geleidelik 'n maksimum lengte van ongeveer 42 cm. Wyfies groei vinniger en word groter as mannetjies, maar groei verskil ook na gelang van ligging. Rooiknorhane aan die Suid-Eiland se ooskus groei vinniger as dié in ander gebiede. Rooiknorhane gebruik hul borsvinne om te kruip, of as tasters, of om hul prooi na oopwater te verskrik waar hulle gevreet kan word. Rooiknorhane vreet krappe, garnale, klein vissies en wurms.English: Red gurnard are found on or near the seabed throughout parts of the Indian and Pacific Oceans. They are found around the entire New Zealand coast (except southern fiords). They are most abundant north of the Chatham Rise in shallow waters, less than 55 metres, over a sandy or muddy seabed.
Red gurnard live to about 16 years and reach sexual maturity at two-three years of age when they are around 23 cm (from the nose to the fork in the tail). At that time their growth rate slows and they gradually reach a maximum length of around 42 cm. Females grow faster and larger than males, but growth also varies by location. Red gurnard off the east coast of the South Island grow faster than those in other areas. Red gurnard use their pectoral fins for ‘walking’, as feelers, and to scare their prey into the open where they are eaten. Red gurnard eat crabs and shrimps, small fish and worms. |
Datum | |
Bron | Red gurnard. |
Outeur | Bernard Spragg. NZ from Christchurch, New Zealand |
Kameraligging | 35° 52′ 42,02″ S, 174° 32′ 34,38″ E | Hierdie en ander beelde in: OpenStreetMap | -35.878340; 174.542884 |
---|
Lisensiëring
This file is made available under the Creative Commons CC0 1.0 Universal Public Domain Dedication. | |
The person who associated a work with this deed has dedicated the work to the public domain by waiving all of their rights to the work worldwide under copyright law, including all related and neighboring rights, to the extent allowed by law. You can copy, modify, distribute and perform the work, even for commercial purposes, all without asking permission.
http://creativecommons.org/publicdomain/zero/1.0/deed.enCC0Creative Commons Zero, Public Domain Dedicationfalsefalse |
This image was originally posted to Flickr by Bernard Spragg at https://flickr.com/photos/88123769@N02/22345391555. It was reviewed on 11 April 2021 by FlickreviewR 2 and was confirmed to be licensed under the terms of the cc-zero. |
11 April 2021
Items portrayed in this file
uitbeelding
some value
captured with Engels
Panasonic Lumix DMC-FZ200 Engels
35°52'42.024"S, 174°32'34.382"E
25 Julie 2015
exposure time Engels
0,004 sekonde
f-number Engels
5
focal length Engels
25,6 millimeter
ISO speed Engels
200
media type Engels
image/jpeg
Flickr photo ID Engels
Lêergeskiedenis
Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.
Datum/Tyd | Duimnael | Dimensies | Gebruiker | Opmerking | |
---|---|---|---|---|---|
huidig | 07:54, 11 April 2021 | 3 793 × 2 319 (5,98 MG) | Rudolphous | Transferred from Flickr via #flickr2commons |
Lêergebruik
Die volgende bladsy gebruik dié lêer:
Metadata
Die lêer bevat aanvullende inligting wat moontlik deur 'n digitale kamera of skandeerder bygevoeg is.
As die lêer verander is, sal sekere inligting dalk nie meer ooreenkom met dié van die gewysigde lêer nie.
Kameravervaardiger: | Panasonic |
---|---|
Kameramodel | DMC-FZ200 |
Beligtingstyd | 1/250 sek (0,004) |
F-getal | f/5 |
ISO/ASA-waarde | 200 |
Gegewens opgestel op | 16:01, 25 Julie 2015 |
Brandpuntsafstand | 25,6 mm |
Oriëntasie | Normaal |
Horisontale resolusie | 180 dpi |
Vertikale resolusie | 180 dpi |
Sagteware gebruik | Adobe Photoshop CS2 Windows |
Tydstip laaste lêerwysiging | 14:01, 21 Oktober 2015 |
Y- en C-posisionering | Val saam |
Beligtingsprogram | Diafragma-prioriteit |
Exif-weergawe | 2.3 |
Datum en tyd van digitalisering | 16:01, 25 Julie 2015 |
Betekenis van elke komponent |
|
Beeldkompressiemetode | 4 |
Beligtingskompensasie | 0 |
Maksimale diafragma-opening | 2,96875 APEX (f/2,8) |
Metode van ligmeting | SentrumGeweegdeGemiddeld |
Ligbron | Onbekend |
Flits | Flits het nie afgegaan, flitser verplig onderdruk |
Ondersteunde Flashpix-weergawe | 1 |
Kleurruimte | sRGB |
Meetmetode | Eén-chip-kleursensor |
Lêerbron | Digitale fotokamera |
Soort toneel | 'n Direk gefotografeerde beeld |
Aangepaste beeldverwerking | Aangepaste verwerking |
Beligtingsinstelling | Outomatiese beligting |
Witbalans | Outomatiese witbalans |
Digitale zoomfaktor | 0 |
Brandpuntsafstand (35mm-ekwivalent) | 142 mm |
Soort opname | Standaard |
Toneelbeheer | Lae pieke omhoog |
Kontras | Normaal |
Versadiging | Normaal |
Skerpte | Hard |
Ondersteunde Flashpix-weergawe | 1 |
Beeldwydte | 3 793 px |
Beeldhoogte | 2 319 px |
Datum waarop metadata laas verander is | 03:01, 22 Oktober 2015 |
IIM-weergawe | 2 |