Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word.
Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Opsomming
BeskrywingSol Plaatje Museum.jpg
Afrikaans: Die Sol Plaatje-museum en -biblioteek in Kimberley, vernoem na Solomon Tshekisho Plaatje, 'n Suid-Afrikaanse intellektueel, joernalis, taalkundige, politikus, vertaler en skrywer. Sol Plaatje was 'n stigterslid en eerste hoofsekretaris van die South African Native National Congress, tans bekend as die African National Congress (ANC). Die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit, wat die stad Kimberley insluit, is na hom vernoem, benewens die Sol Plaatje Universiteit in dié stad, wat sy deure in 2014 geopen het.
Deutsch: Das Sol Plaatje Museum und die Bibliothek in Kimberley sind nach Solomon Tshekisho Plaatje benannt, einem südafrikanischen Intellektuellen, Journalisten, Linguisten, Politiker, Übersetzer und Schriftsteller. Sol Plaatje war Gründungsmitglied und erster Generalsekretär des South African Native National Congress, der heute als African National Congress bekannt ist. Die Sol Plaatje Local Municipality, zu der auch die Stadt Kimberley gehört, ist nach ihm benannt, ebenso wie die Sol Plaatje University in dieser Stadt, die 2014 ihre Pforten öffnete.
English: The Sol Plaatje Museum and Library in Kimberley named after Solomon Tshekisho Plaatje who was a South African intellectual, journalist, linguist, politician, translator and writer. Sol Plaatje was a founder member and first General Secretary of the South African Native National Congress now known as the African National Congress. The Sol Plaatje Local Municipality, which includes the city of Kimberley, is named after him, as is the Sol Plaatje University in that city, which opened its doors in 2014.
om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.