Oorspronklike lêer (1 610 × 952 piksels, lêergrootte: 464 KG, MIME-tipe: image/jpeg)

Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.

Opsomming

Beskrywing
Afrikaans: Suidooswaartse uitsig oor die suidelikste Tierberg. Die uitgestrekte berg van sowat 7 km lank (2 km daarvan op beeld) loop hier by die Tygerberg-natuurreservaat en N1-hoofweg ten einde. Die reservaat lê aan die wes- en suidhang, en beperk skending van die berg deur steengroewe, waarvan etlike die berg ontsier. Die Sentech-transmissiegerief is op die kruin sigbaar. Die berg se hoogste punt (na links en buite sig) is 415 m bo seespieël by die De Grendel-toring en Maastricht-wandelarea geleë, waar kraglyne die berg oorsteek. Die foto is geneem tydens 'n vlug van die Turkse Lugredery met Johannesburg as bestemming.
English: The Tierberg (7 km long, southernmost 2 km seen here) with adjacent suburbs of Cape Town, viewed from a Turkish Airlines flight (tail number TC-JNH) heading for Johannesburg. The N1 highway is clearly visible in the photograph, curving around the hill's southern limit. The Tygerberg Nature Reserve conserves the western and southern slopes of this southern section, and limits destruction by quarries, of which several deface the mountain. The Sentech Transmission Site is visible on the crest of the hill.
Datum
Bron Eie werk
Outeur Lourie Pieterse
Ander weergawes original
Objekligging33° 52′ 30″ S, 18° 35′ 45″ E Kartographer map based on OpenStreetMap.Hierdie en ander beelde in: OpenStreetMapinfo

Lisensiëring

Ek, die outeursreghouer van hierdie werk, publiseer dit onder die volgende lisensie:
w:af:Creative Commons
naamsvermelding insgelyks
Hierdie lêer is gelisensieer onder die Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel 3.0 Onoorgedraagde lisensie.
U is vry:
  • om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
  • om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
  • naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
  • insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.

Captions

Uitsig op Tierberg se suidpunt en aanliggende voorstede van Kaapstad, Suid-Afrika

Items portrayed in this file

uitbeelding

0,002092 sekonde

f-number Engels

2,8

focal length Engels

5,4 millimeter

ISO speed Engels

100

media type Engels

image/jpeg

33°52'30.000"S, 18°35'44.999"E

Lêergeskiedenis

Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.

Datum/TydDuimnaelDimensiesGebruikerOpmerking
huidig06:57, 14 Augustus 2024Duimnaelskets vir weergawe vanaf 06:57, 14 Augustus 20241 610 × 952 (464 KG)JMKUploaded a work by Lourie Pieterse from {{own}} with UploadWizard

Die volgende bladsy gebruik dié lêer:

Globale lêergebruik

Die volgende ander wiki's gebruik hierdie lêer:

Metadata