Lêer:Tracking Tropical Cyclone Guambe (NESDIS 2021-02-19 20210219 TropicalCycloneGuambe).gif

Oorspronklike lêer (1 724 × 970 piksels, lêergrootte: 14,4 MG, MIME-tipe: image/gif, herhalend, 24 rame, 2,4 s)

Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.

Opsomming

Beskrywing
Afrikaans: Op 19 Februarie het die Europese Meteosat-8-satelliet 'n oog op die tropiese sikloon Guambe gehou. Dit het in hierdie week aan die suidooskus van Afrika ontwikkel uit 'n stelsel wat van die vasteland af in die Mosambiekkanaal gestoot is. Volgens die Verenigde Koninkryk se Met Office, “het 'n laagdrukgebied in die afgelope week oorstromings oor Mosambiek en noordoostelike Suid-Afrika veroorsaak. Dit het nou oor die see uitgewyk en in sterkte toegeneem om tropiese storm Guambe te word.” Volgens 'n opdatering wat deur die Joint Typhoon Warning Centre (JTWC) op 19 Feb. uitgereik is, het Guambe windsnelhede van sowat 80 mph bereik, wat dit klassifiseer as 'n kategorie 1-orkaan op die Saffir-Simpson-orkaanwindskaal. Kwalik 'n maand gelede het 'n ander sikloon, Eloise, dieselfde benaderde gebied getref en swaar reën en oorstromings oor Suider-Afrika opgelewer nadat dit Mosambiek binnegedring het. Daarteenoor word daar nie van Guambe verwag om aan land te gaan nie en dit sal waarskynlik strykelings aan die ooskus verbybeweeg voor dit na oop water terugkeer. Die Meteosat-8-satelliet, sowat 22 300 myl bo die ewenaar in geostasionêre wentelbaan, werk oor Europa, Afrika en die Indiese Oseaan. Dit is in 2002 van die Guiana-ruimtesentrum in Kourou af gelanseer, en word teen 41,5 grade geposisioneer om kwartierliks volle aardskyfbeelde te verskaf. Meteosat-8 is een van die vier geostasionêre satelliete wat deur Europa se EUMETSAT bedryf word.
English: On Feb. 19, Europe’s Meteosat-8 satellite was keeping an eye on Tropical Cyclone Guambe, which developed off the southeastern coast of Africa this week from a system that was pushed off the continent into the Mozambique Channel. According to the United Kingdom’s Met Office , “[A]n area of low pressure has caused flooding rains over Mozambique and northeastern South Africa over the last week, and has now moved out over the ocean and strengthened to become Tropical Storm Guambe.” In an update issued by the Joint Typhoon Warning Center (JTWC) on Feb. 19, Guambe had wind speeds around 80 mph, making it the equivalent to a Category 1 hurricane on the Saffir-Simpson Hurricane Wind Scale. Barely one month ago, another cyclone, Eloise, hit the same approximate area and produced heavy rain and flooding across Southern Africa when it made landfall in Mozambique. In contrast, Guambe is not expected to make landfall and will likely only brush Africa’s east coast before heading out into the open water. In geostationary orbit at approximately 22,300 miles above the equator, the Meteosat-8 satellite operates over Europe, Africa, and the Indian Ocean. Meteosat-8 (launched from the Guiana Space Centre in Kourou in 2002) is positioned at 41.5 degrees and provides full disc imagery every 15 minutes. Meteosat-8 is one of the four geostationary satellites operated by Europe’s EUMETSAT.
Datum 19 Februarie 2021 (upload date)
Bron Tracking Tropical Cyclone Guambe
Outeur NOAA

Lisensiëring

Public domain
This image is in the public domain because it contains materials that originally came from the U.S. National Oceanic and Atmospheric Administration, taken or made as part of an employee's official duties.

العربية  čeština  Deutsch  Zazaki  English  español  eesti  suomi  français  hrvatski  magyar  italiano  日本語  한국어  македонски  മലയാളം  Plattdüütsch  Nederlands  polski  português  română  русский  sicilianu  slovenščina  Türkçe  Tiếng Việt  简体中文  繁體中文  +/−

Captions

Op 19 Februarie het die Europese Meteosat-8-satelliet 'n oog op die tropiese sikloon Guambe gehou. Dit het in hierdie week aan die suidooskus van Afrika ontwikkel uit 'n stelsel wat van die vasteland af in die Mosambiekkanaal gestoot is.

Items portrayed in this file

uitbeelding

media type Engels

image/gif

image/gif

height Engels

970 pieksel

970 pieksel

width Engels

1 724 pieksel

1 724 pieksel

data size Engels

15 101 601 greep

15 101 601 greep

checksum Engels

e2ecd995182d0d08055ef905c3e145d947548e86

e2ecd995182d0d08055ef905c3e145d947548e86

19 Februarie 2021

19 Februarie 2021

5gbyasunnuh4tafrkvvahbdihpu932piqr1wvgm2sf707ew04x

5gbyasunnuh4tafrkvvahbdihpu932piqr1wvgm2sf707ew04x

Lêergeskiedenis

Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.

Datum/TydDuimnaelDimensiesGebruikerOpmerking
huidig20:02, 4 Junie 2024Duimnaelskets vir weergawe vanaf 20:02, 4 Junie 20241 724 × 970 (14,4 MG)OptimusPrimeBot#Spacemedia - Upload of https://www.nesdis.noaa.gov/s3/migrated/20210219_TropicalCycloneGuambe.gif via Commons:Spacemedia

Die volgende bladsy gebruik dié lêer:

Globale lêergebruik

Die volgende ander wiki's gebruik hierdie lêer: