LGBT-regte in Switserland
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Switserland erken burgerlike verbintenisse sedert 2007 en homoseksualiteit is sedert 1942 wettig. 'n Meningspeiling wys dat 65% van Switserland se inwoners selfdegeslaghuwelik ondersteun.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "www.galaxies.org.nz/europeans_support_gay_marriage.htm". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2015. Besoek op 30 April 2014.