LGBT-regte in Turkye
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Turkye erken homoseksualiteit sedert 1993. Homoseksualiteit is sedert 1852 in die Ottomaanse Ryk wettig. Istanboel, 'n stad in Wes-Turkye, is bekend as die land se "gay hoofstad".